BOERERATE

Aalwyn (Aloe)
Verpoeierde of gekristaliseerde blaarsap is 'n gewilde lakseermiddel, bloedreiniger en ekseembehandeling.

Ghwarrieboom
'n Ekstrak van die bas is behandeling vir hartprobleme

Gifbol
Behandel oop wonde met blare van die gifbol wat in kookwater gedoop is, nadat die wond ontsmet is.

Kamferbos
'n Ekstrak van die blare verminder maag- en tandpyn.

Kankerbos
'n Ekstrak is goed vir inwendige kanker.

Kattekruie
'n Treksel met brandewyn is goed vir griep, verkoue, bronchitis, asma, koors en gal. Fyngemaakte blare in warmwater gee verligting aan seer voete en gewrigte met arthritis.

Klipblom
Goeie middel om diaree te stop.

Kruidjie_roer_my_nie
Gebruik 'n ekstrak van die blare om oop wonde mee te ontsmet.

Perdepis
Drink 'n treksel vir blaas en nierprobleme.

Suurvy
Sap van blare help vir koorsblare.

Varkoorplakkie
Sap van blare help vir vratjies.

Wilde als
Kook plant en asem stoom in vir asma en lugweg infeksies.

Blasie Botterboom Dawidswortel Ghoena-vy Grasangelier
Jakkalsgaring Kapokbos Katdoring Kriedoring Maartlelie
Noorsdoring Ouman
se Baard
Pendoring Rooigrassaad Rooiplakkie
Seep
of Waterbos
Slangbessie Sosatiebos Taaibos Tongblaarvygie
Veterbos Vurkiebos
of
Noem Noem
Witolien
Copyright © 2012  ::  Ostrich Trails  •  Site by:  WebWorX